
Het jy 'n rotprobleem? Nie meer nie!
Protek is nou die die nuwe en betroubare verskaffer van Supa-Kill Rat and Mouse Bait – die betroubare manier om jou huis, plaas, en besigheid te beskerm teen peste en plae! Dit is dieselfde betroubare Supa-Kill formule – gereed vir gebruik in enkelvoeding wasblokke en in graan in verskeie verpakkingsgroottes.
Van 24 tot 28 Februarie 2025 kan jy elke dag R1 500 wen met die Vang-die-Vraag, Wen-die-Geld kompetisie!
Al wat jy hoef te doen is om ingeskakel te bly op Mid-Morning Magic (Maandae tot Vrydae 09:00 tot 12:00) en luister na Yolanda se vraag. Wanneer jy die antwoord het, Telegram (die sleutelwoord “Protek” na 084 222 9497 en volg die instruksies. Sy sal jou dalk terugbel om jou 'n wenner met Protek te maak!
B's en V's geld.